Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die pas afgelope stalletjiemark in die parkeerarea by Pick n Pay Hyper het soos beloof al die oupas en oumas wat die mark besoek het, bederf met ‘n kolwyntjie en koffie. Die grootouers het ook lekker pryse gewen en volgens Tinus van Staden, organiseerder, het hulle die lekker bederf geniet. Die volgende stalletjiemark vind op 27 Julie plaas.