Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Hoërskool Schoonspruit het op 30, 31 Julie en 1 Augustus hul revue in die Oase Ouditorium aangebied. Soos gewoonlik het die vertoning honderde mense - oud en jonk - vermaak, met die Schoonies se fantastiese sangtalent, gewilde musiek en danspassies. Die skool vier vanjaar sy 70ste verjaardag.