Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Solidariteit Helpende Hand is besig om volwasse doeke in te samel ten bate van behoeftige mense in die omgewing.
Skenkers kan doeke by die Arrie Nel-apteke in die Kosh-gebied aflaai. Daar is apteke in Wilmed Park private hospitaal, Macrovestsentrum, Pick n Pay-sentrum in Songloed, in die middestad (Saambou Apteek) asook Orkney Apteek en Hartbeesfontein Apteek. Volgens Leanne Meyer sal die skenking verligting bring onder hierdie kwesbare groep mense wat dit nie kan bekostig nie. Skakel haar by 076 822 9913 vir meer inligting.