Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Laerskool Saamtrek se drama akademie het die gehoor bekoor met ‘n opvoering van “Sinderella”.  Die produksie, ‘n parodie van Aspoestertjie, is aangebied deur gr RR tot gr 7 leerlinge van die skool. Die Goeie Fee was nie so goed nie en eintlik ‘n “fairy badmother” en sy en die stiefma en stiefsusters het alles in hul vermoë gedoen om te keer dat die prins vir Sinderella kry. Maar met enige sprokie is daar ‘n les. As jy gemeen is en iemand wil probeer verneder, word jyself uitgevang!  Foto’s: Blue Sparrow Media.