Klerksdorp Midweek, Stilfontein - Solidariteit Helpende Hand wil vroetelkombersies aan pasiënte skenk. Die komberse help om pasiënte met demensie en Alzheimer se siekte besig te hou en is voordelig vir hul gemoedstoestand.
Jo Black bring hoop
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die volgende kunstenaar wat Artistique Productions na Klerksdorp bring is Jo Black!
Die rocker tree op 10 Mei in die Escapadesteater by Rio Casino op en daar is net 400 kaartjies beskikbaar.
Black en sy orkes sal optree en hy wil hoop na Klerksdorp te bring. Sy vertonings is soveel meer as musiek, want hy bring ook ‘n boodskap. Hy beskryf himself as ‘n motiveringspreker wat ook sing. Sy eerste treffer, Skepe, is in Desember 2016 vrygestel en die video is binne vyf maande meer as ‘n miljoen keer op Youtube gekyk.
Sy liedjie Voel jy die Genade is ook meer as ‘n miljoen keer gekyk en die album het goudstatus binne tien dae bereik.
Die kaartjies kos R250 elk en is by Bosveld Slaghuis te koop. Die kaartjies is vanaf 17 April beskikbaar.
Die vertoning sal om 20:00 begin.
Show off your dog
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - The Orkney and Klerksdorp Animal Shelter’s annual dog show is taking place on May 11.
The event will take place at Apex Hangar 39 at the PC Pelser Airport. The categories will lead to interesting entries.
The categories are smallest dog, biggest, pet/owner lookalike, best veteran (over eight years), cutest disabled, best dressed, best rescue, best trick/most energetic and best facial expression.
The gates will open at 09:00 and the entrance fee is R10 per person.
Nampo 2024 in die digitale era
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Soos die wêreld in die digitale era vorder, staan die landbousektor in Suid-Afrika op die rand van ‘n transformerende reis. Met tegnologie wat vinnig in elke faset van ons lewens integreer, kan die relevansie van landbou in ‘n digitale era nie oorskat word nie.
5 Benefits of a Childhood Development Career
Choosing a career in childhood development is choosing a path filled with unique rewards and fulfilling moments.
This field offers a profound opportunity to make a positive impact on young lives, foster growth, and contribute to the well-being of future generations. Here are five key benefits of entering the childhood development field: