Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Midweek, Pretoria - Die wêreldkampioen het die kragmeting verlede naweek teen Ierland 27-20 gewen en pak die besoekers weer eerskomende naweek.

Dit was ‘n kragmeting met die twee beste spanne in die wêreld en die Iere het die mooiste rugby gespeel met meer vloeiende bewegings - as hulle die bal gehad het. 

Kurt-Lee Arendse se drie het die skare op hul voete gehad. Dit is pure Springbok-rugby met vinnige aangees en die driedrukker wat soos ‘n danser sy teenstanders omseil.

Cheslin Kolbe se drie het die 56 000 toeskouers na hul asems laat snak, omdat dit so buitegenwoon was. Dit word egter betwis en die afrigter van die Iere beskryf dit as geniaal.

Die swaargewigte, Malcolm Marx, Gerhard Steenekamp, Vincent Koch, Salmaan Moerat, RG Snyman and Marco Van Staden - het in die tweede helfte op die veld ge-kom.

Die Iere het twee minute voor die eind-fluitjie gedruk en so slegs sewe punte gehad om op te vang. Hulle het nog ‘n kans gehad, maar het die bal verloor. Die ‘Bokke kon slegs uitskop en wen.

Die tweede toets vind op Saterdag 13 Julie in Durban plaas. Dit word regstreeks op Supersport uitgesaai.