Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die finaliste van Mej. Upington Skoukoningin is onlangs aangewys.  Die Upington Landbou Expo word vanaf 4 tot 6 April gehou. Vanjaar het hulle die Animal Welfare Society op Upington gekies as hulle liefdadigheidsprojek. Die finaliste van links is: Lauren Snyders, Leande. Du Preez, Charlene Papier, Nicole Snyders, Ankijahh  Olivier, Mahogany  Du Preez, Theone Labuschagne, Amelia Bothma, Alexa Pieterse en Morita Miggel.

Die kroning van Mej. Upington Skoukoningin, word Donderdagaand, 4 April, by die skougronde gehou. Micheal Lindt sal tydens die kroning optree.  Foto: Donovan Photography.