Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Janneke Engels het in 2023 vir die Supermodel SA kompetisie ingeskryf en daar werklik haar merk gemaak as Fotografiese model.  Sy is deur Karen Grey van Eden Modelagentskap raakgesien en so is sy uitgenooi na Talent America wat onlangs plaasgevind het.  
Janneke se uitslae is as volg:  
Modelling Casual 1st Place & Formal 1st Place
Female Print:  Catalogue 1st Place & Fitness 1st Place
Model Division winner 18 - 24
Sy het ook twee "call backs' van twee verskillende "scouts"  gekry wat haar loopbaan wil volg en sy moet hulle op hoogte hou. Verder skryf sy in vir die PPMC tydskrif  se BLOU uitgawe sowel as The Face of Unplugged Magazine.   Sy wen beide kompetisies!  Sy het reeds op die voorblad van die PPMC blou uitgawe verskyn en was onlangs in Johannesburg vir n groot bederf naweek van Unplugged en om die nodige foto’s te neem. Sy sien uit om ook daardie voorblad te sien.  Baie geluk met die groot prestasies.