Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

GEMSBOK-UPINGTON: Dis weer tyd vir die nuwe skooljaar om te begin. Al die kinders en onderwysers weer terug hok toe! 
Oral in die dorp was ouers en leerders die afgelope week besig om skoolboeke en -benodighede in die winkels te koop - alles om reg te maak vir die nuwe skooljaar wat vandag,  Woensdag, 14 Januarie begin het.
Die Gemsbok wens al die leerders baie sterkte toe vir hul nuwe skooljaar, veral diegene wat by ‘n nuwe skool begin, die kleintjies wat vir die eerste keer skool toe gaan of die graad 7’s wat vir die eerste keer hoërskool toe gaan.


Ons in Suid-Afrika het vier kwartale. Die eerste semester wat vandag begin het, duur tot 27 Maart 2026. Dis ‘n 11 week kwartaal.
Die tweede kwartaal deur van 8 April tot 26 Junie, ‘n totaal van 12 weke.
Derde kwartaal: 21 Julie tot 23 September (10 weke).
Vierde kwartaal: 6 Oktober tot 9 Desember (10 weke). Dus is daar 43 weke vir ons publieke skole vanjaar. Die dae wat die kinders skoolgaan is 200, dit is sonder die vakansiedae.