Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Verskeie leerders van Hoërskool Duineveld het die afgelope tyd aan die ATKV se Redenaars uitdunne deelgeneem. Van die leerders is op die Top Tien van die Noord-Kaap.  Hulle gaan deur na die ATKV-finaal wat op 4 Augustus by die Goudini Spa gehou word.
In Afdeling Gr. 10-12 Huistaal Onvoorbereid: Annah-Jane Stolper 3de, Ina Andrianatos 1ste, André du Rand 4de en skoolhoof 
dr. Rooies Andrianatos.