Die Eagles het die afgelope week met groot sukses aan die Kovsie Smash 2026 in Bloemfontein deelgeneem.
Die wedstryd uitslae was as volg :
🦅 wen Hoërskool Goudveld met 6 paaltjies
🦅 wen Hoërskool Trio met 3 paaltjies
🦅 wen Hoërskool Overvaal met 5 paaltjies
🦅 wen Potch Volkies ( 2des ) met 5 paaltjies
🦅 wen Hoërskool Pietersburg met 10 paaltjies
🦅 verloor teen Hoërskool Eldoraigne met 68 lopies
🦅 wen Hoërskool Fichardtpark met 8 paaltjies.Die Kalahari span verloor ongelukkig hul semi-finaal wedstryd teen Eldoraigne en speel uit vir die 3/4 plek teen Hoërskool Fichardtpark. Die Eagles wen hierdie wedstryd gemaklik met 8 paaltjies en eindig die toernooi in die 3de plek uit ñ totaal van 19 skole.
Hoërskool Kalahari se Eagles vlieg hoog
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode









