Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Op Vrydag 17 en Saterdag 18 Mei 2024 het NK skole netbal   Provinsiale uitspele vanaf O/12 - O/19 plaasgevind
Die geleentheid het by HS Duineveld O/19, Laerskool Oranje Noord O/17 , Laerskool op die Voorpos en HS Upington plaasgevind. 
Kookwater netbal is gespeel. Goeie kompetisie gees het geheers met ‘n lag hier en ‘n traan wat so nou en dan weggepak was. 
Die speelsters het hulself oortref deur nael-skraap oorwinnings tot by ‘n sudden death in van die wedstryde.  


Wedstryd wenners was oorstelp van vreugde. Die skole gaan NK Provinsie tydens die nasio-nale kampioenskappe teen die beste skole van die ander 8 provinsies gaan verteenwoordig. 
Die spanne is as volg:
 (Ubuntu spanne): 12 jr Nico Bekker P/S, 13 jr I/S Grootdrink, 14 jr HS Veritas, 15 jaar HS Namakwaland en I/S Grootdrink, 17 jr HS Kakamas en HS Veritas, 19jr HS Mobendisi en HS Saul Damon.
Die Botho spanne is as volg:
 13 jr LS Oranje Noord, 14 jr HS Duineveld, 15 jr HS Upington en HS Diamantveld, 16 jr HS Duineveld, 17 jr HS Upington en HS Diamantveld, 19 jr HS Duineveld en HS Dianantveld.