Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

 Die krieketspan van die Primêre Skool Oranje-Oewer het die afgelope naweek ‘n blitstoer na Na-makwaland onderneem waartydens hulle   kragte gemeet het met die laerskoolspanne van Springbok. 
 Oranje-Oewer Primêr se netbalspanne het Saterdag teen Laerskool Springbok te staan gekom.
Oranje-Oewer spog met van die beste netbalspanne in die ZFM-skoleliga en hulle het hul Na-makwalandse teenstanders ‘n opdraende stryd gegee.  


Die 0/12 netbalspanne verloor teen Springbok met 6-21; die 0/13 wen met 18-5 en 0/14 klop die tuisspan welverdiend met 23-5. 
Ongelukkig het die krieketspan aldrie sy kragmetings verloor. “Ons is tans besig om ons span se tegniese vaardighede op te knap en die jong laaities is baie ywerig en vol moed om die basiese aspekte van die spel reg te kry”, aldus die spanafrigter, Janco Lourens.