Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die 2025 SASKO/H&W Distributors Besigheidsliga is verlede Donderdagaand op ‘n hoë noot afgesluit toe die laaste groep spanne dit uitgespook het teen mekaar.
Sewentig spanne het vir drie weke aan hierdie jaarlikse hoogtepunt op die oewers van die Oranjerivier deelgeneem. 
Die wenner van vanjaar se SASKO/H&W Distributors Besigheidsliga is Mastercars, met op hul hakke Era 1, gevolg deur Wangedrag.
URB-ICT was vierde, daarna SASKO/H&W Distributors (5de), Vukapanda TRP (6de), Extreme (7de) en MacDonalds TRP (8ste).


Presidentsbeker is gewen deur Bone Connectors.
Wickens Vleismark was tweede en Pick ‘n Pay 1 was derde.
Die ander spanne wat pryse ontvang het, is KeyMaster (4de), Kalahari Kids (5de) en Op die Voorpos (6de).
Key Master het weer die geesbeker gewen. Die speler van toernooi is Gielie Grobbelaar en die spanne met mooiste hemde is Wangedrag en Kalahari Kids.