Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

As deel van sy 50ste bestaansjaar het die Laerskool Simbruner nege skole uitgenooi wat die afgelope 
Saterdag ‘n sportdag van vele hoogtepunte saam met hulle geniet het. Die skole wat deelgeneem het was 
Keidebees, Lukhanyiso, Vooruitsig, Westerkim, 
Franciscus, Louisevale, Cornelius Jansen 
en Rosendal.

Uitslae: 

Netbal 12jaar
Simbruner (12) vs
Vooruitsig (6)
Louisvale B span (3) vs
Fransiscus B span (3)
Keidebees (13) vs
Louisvale (5)
Fransiscus (6) vs
 Rosendaal (0)
Simbruner (5) vs
Westerkim (2)
Netbal 13jaar
Simbruner (5) vs
Louisvale (7)
Vooruitsig (8) vs
 Lukanyiso (0)
Rosendal (17) vs
 Vooruitsig (6)

Skaak Uitslae
Louisvale 1ste plek 
Rosendaal 2de Plek
Simbruner 3de plek