Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Hoërskool Upington en Duineveld het die afgelope naweek weer die dekades-lange tradisie van die FNB Classic Clashes, oftewel Klein Interjol, met skouspelagtige sport voortgesit.  Hier volg die uitslae:

RUGBY: Velties se Wittes wen 17-15 teen Uppies se 19A

 Velties 19B wen 25-23 teen  Uppies  
 
Die 16A’s speel gelyk op 14-14  

Velties 16B verloor 8-20 teen Uppies 

 Velties verloor 17-31 teen Uppies 15A
 
Velties 15B wen 33-0 teen Uppies 

Velties 14A wen 31-0  Uppies

Seuns Hokkie uitslae:
Velties se BLUES verloor 0-3 teen Uppies19A

Velties 19B verloor 0-1 Uppies
 
Velties 16A wen 2-0 teen Uppies

Velties 14A verloor 0-1 Uppies
 

Netbal uitslae: Velties se Chillies wen 36-32 teen Hoërskool Upington 19A
 Velties 19B wen 22-17 teen Uppies
Velties 16A wen 22-15 teen Uppies
Velteis 16B wen 17-7 teen Uppies
Velties 15A verloor 17-20 teen Uppies
Velties 15B verloor 13-18 teen Uppies
Velties 15C speel gelykop 7-7 teen Uppies

Velties 14A wen 26-17 teen Uppies
Velties 14B wen 34-4 teen Uppies
Velties 14C wen 29-6 teen Uppies