Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Het jy geweet jy kan gratis leerhulp vir jou kind op Afrikaans.com aflaai? Selfs onder-wysers kan leerhulp vir die klaskamer aflaai. Afrikaans.com se leerhulpafdeling ondersteun Afrikaanse ouers, onderwysers en leerlinge met praktiese hulpbronne wat moedertaalonderrig bevorder en Afrikaans in die klaskamer en tuis ondersteun.

Van werkkaarte en memorandums, les-planne, interaktiewe speletjies, luister- en leesstories tot nuttige ouerhulpartikels - daar is iets vir almal.

Afrikaans.com se leerhulpafdeling bied materiaal vir die voorskoolse fase, laerskool en hoërskool. Verken Afrikaans.com se leerhulpafdeling en open ’n wêreld van moontlikhede vir jou kind of klaskamer!