Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Triest se jaarlikse wildsfeees vind einde vandeesmaand plaas en die spyskaart laat die mond water en die oë rek. Dié lekkerte vind vanjaar op Vrydag 31 Mei plaas en die kaartjies kos R350 elk (R150 vir kinders tussen ses en tien jaar oud).
Wat kan jy verwag om te eet? Die voorgereg is volstruis nachos en die by-kosse en nagereg is nie buitengewoon nie. Die bykosse is oondgroente, rys en mie-liepap en die nagereg is malvapoeding met vla.

Die hoof buffet klink soos ‘n safari deur ‘n wildspark! Dit behels vlakvark en zebra “russian”met mosterdsous, wildsvleis bitterballen, monkeygland blouwildebees 
steaks, ontbeen en gestopte blesbok (oondgebak), waterbok bobotie, rooibok herderspastei en dan ook rooihartbees stroganoff.

‘n Kontantkroeg sal beskikbaar wees en geen eie drank mag ingeneem word nie.

Meer inligting van Johan by 082 414 5598.