Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Wêreldbloedskenkersdag is op 14 Junie gevier en die plaaslike tak van SANBS het twee groot skenkersdae gehad om dit te ondersteun. Op 14 Junie is 144 eenhede geskenk en op 15 Junie 87 eenhede. Op 15 Junie was OFM teenwoordig en die skenkerskomitee het worsrolletjies gebraai. 

Op Saterdag 22 Junie is 67 eenhede geskenk en Overvaal Stereo het musiek gespeel en onderhoude gevoer met skenkers, personeel en komiteelede om die publiek meer in te lig oor die belangrikheid van bloedskenk.