Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Is jy gereed vir ‘n komiese vermenging van vreugde en tragedie wat jou lag tot in die kern gaan kielie? Maak gereed om Lizz Meiring se “Van die rak af” se kragtige, tog humoristiese vertoning te beleef. Dit is ‘n vertoning wat jy nie wil misloop nie.
Die VLU Prismatak bied die vertoning op 18 November om 11:00 in die Herlewingsentrum, Connielaan, Adamayview aan. 
Die vertoning het ‘n ouderdomsbeperking van 14 jaar.
Die kaartjies is beskikbaar by Die Wolwinkel in Buffelsdoornweg. Die kaartjies kos R150 elk.