Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die Afrikaanse Protestantse Kerk hou sy volgende Pampoenfees op 16 Maart volgende jaar. Dit klink dalk nog ver, maar jy moet plant en hulle verwag reusepampoene! Die kerk is in Ianstraat, Wilkoppies geleë.
Die eerste prys vir die grootste pampoen is R10 000. Inkrywings kos R300 wat ‘n plantjie en twee pitte insluit. Ekstra plantjies kos R100 elk en dit kos R50 vir ‘n pampoenpit.
Plantjies is reeds beskikbaar by die kerkkantoor. Meer inligting van Johann by 082 950 9305 of Christi, 082 332 6756.