Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp  Rotaract bied binnekort ‘n opwindende fondsinsamelingsgeleentheid in die stad aan. Die gewilde Suid-Afrikaanse hip-hop-kunstenaar, Loufi, kom na Klerksdorp ter ondersteuning van die Orkney Animal Shelter en Rotaract se gemeenskapsprojekte. Die geleentheid vind op 18 Oktober in die Portugese saal plaas. Kaartjies kos R250 elk en is beskikbaar by Webtickets en Pick n Pay. Hierdie geleentheid sal ‘n lewendige optrede deur Loufi bevat, asook spesiale gasoptredes deur Rikus Strauss en Replay Dance Centre. Moet dit nie mis nie.