Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Huis Servaas kon nie sy algemene jaarvergadering op 2 September hou nie en dit is uitgestel na 14 Oktober om 11:h00. Alle bestaande lede en nuwe lede van QANW (oorkoepelende provinsiale assosiasie waaronder Huis Servaas resorteer) word genooi om dit by te woon by Dr Yusuf Dadoolaan 18, Wilkoppies. Huis Servaas bedank sy getroue donateurs.

Van hul inwoners is egter net aangewese op ongeskiktheidspensioen en kan nie hul volle verblyf maandeliks vereffen nie. Dit plaas onnodige stremming op die huis se finansies.
Hulle is dus op soek na borgskappe om hul las te verlig. Meer inligting van 018 468 8303 of besoek die huis om jou te vergewis van die inwoners se persoonlike situasies. Hulle waardeer ook altyd ‘n besoek van buite.
Die huis benodig egter ook vrywilligers uit die gemeenskap om hulself beskikbaar en verkiesbaar te stel om op die bestuurskomitee te dien.