Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Triest Opleidingsentrum het die afgelope naweek ‘n fondsinsameling met ‘n verskil aangebied deur perde-resies met pret te kombineer. Dit was egter pret met ‘n hoofletter P wat aan die gaste opgedis is behalwe ook vir heerlike versnaperings en ‘n driegang-maatltyd. Gaste het opgetof vir die geleentheid en kon deelneem aan ‘n gymkana, stadige resies en dressering met kliënte van Triest wat te ‘perd’ met die rol van ‘n dobbelsteen ‘n afstand moes aflê. Die ‘perde’ is aan die einde van die aand opgeveil. Salomé Kotzé het ‘n paar foto’s geneem.