Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - SASSA has expressed concern by the upsurge in what appears to be unlawful deductions by financial service providers targeting social grants beneficiaries.
Vol saal vir NG Welsyn se damestee in Klerksdorp
Daar was nie plek vir ‘n muis by NG Welsyn se damestee wat elke jaar in Augustus ter ere van vrouemaand gehou word nie. Dit is op Saterdag 16 Augustus by C’est la Belle gehou. Die sangeres, Liezel Pieters het die wintersoggend behoorlik opgewarm met haar goue stem en aan die einde van die vertoning het die dames se voete gejeuk toe sy afsluit met treffers uit die tagtigerjare.
Afrikaans is pret met nuwe bordspeletjie
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Afrikaans is nie net ’n taal wat op ’n dag toevallig uit die niet verskyn het en tot wêreld- en akademiese taal gegroei het nie. Sy is deel van ons wesenswortels, leef in mond én hart. Dit is hoe jy jou kinders troos, hoe jy jou ouers groet, hoe jy saam met jou vriende lag.
Aardklop: Nuus kan jou laat lag
Klerksdorp Midweek, Potchefsroom - Wat gebeur as ’n veteraanjoernalis nog heeltemal te veel op die hart het om in die perke van ’n publikasie in te pas? Marianne Thamm, die ondersoekende joernalis en adjunkredakteur van Daily Maverick, het verlede jaar die eerste keer opslae gemaak met haar eenvrouvertoning Marianne Thamm: Vuisvoos maar regop, waarvan die Engelse weergawe, Round of Applause - South Africa Still Standing vanjaar met ’n Naledi-toekenning vereer is.
Put on your socks and change a life
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - The Smile Foundation launched its boldest and brightest campaign yet, Socks for Smiles, an initiative aimed at raising R2.5 million to fund 100 life-changing reconstructive surgeries for children across South Africa.









