Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Kon-tantpryse is op die spel in ‘n hengelkompetisie wat eerskomende naweek plaasvind. Die kompetisie vind tusen 07:00 en 15:00 op Saterdag 15 Maart plaas. Klerksdorp Markte en Pretlope bied die kompetisie by die Deon Neldam tussen Klerksdorp en Wolmaransstad aan. Die kontantpryse is R1 000 vir die swaarste sak, R750 tweede en R500 derde.

Die inskrywingsgeld is R150 per hengelaar, R60 hekgeld per hengelaar en R30 hekgeld per nie-hengelaar. Slegs kontant sal aanvaar word. Penne word gesteek.

Die reëls is geen aasbote/kanoes, twee stokke per hengelaar, elke hengelaar het sy eie hounet, die kompetisie sal begin en eindig met ‘n blaashoring en die inweeg sal om 15:15 begin, gevolg deur die prysuitdeling.

Tinus van Staden het meer inligting by 083 294 8077.