Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Rekord, Midweek - Die plaaslike rugbyklub is vanjaar 136 jaar oud. Die Klerksdorp Zambezi Rugbyklub is in 1889 gestig. Die klub het sy eerste wedstryde van 2025 op Saterdag 15 Februarie in Welkom teen die Rover-klub gespeel. Johan Rademeyer is die Rugby Direkteur en Boeta Janse van Rensburg, is die voorsitter.

Die klub beoog om deur te dring na die Gold Cup en sal vanjaar in twee aparte ligas speel, wat dit ‘n unieke en uitdagende jaar maak vir die klub.

Oefeninge vind op Maandae, Dinsdae en Donderdae om 17:45 by Markötterstadion plaas.