Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die 97ste Comrades Marathon het die afgelope naweek plaasgevind met ‘n Nederlander, Piet Wiersma, die eerste man, en Gerda Steyn van Bothaville die eerste vrou oor die wenstreep. Steyn het die marathon die derde keer gewen én in ‘n rekordtyd op Sondag 9 Junie.

Haar tyd was 5:49:46. Sy het R2 075 000 ontvang: R825 000 vir die wen, R500 000 vir die nuwe rekord, R500 000 vir die vinnigste tyd ooit, R200 000 omdat sy ‘n Suid-Afrikaner is asook R50 000 van Cell C.

Wiersma se tyd was 5:25:00. Hy het R825 000 ontvang en was die eerste buitelander wat kon wen sedert 2011.