Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Vanjaar se Klerksdorp Sewesfees gaan selfs groter wees as die voriges. Aanhangers kan reeds nie wag vir die gewilde fees nie. Die gholfdag het binne ure uitverkoop, die musikante wat gaan optree sluit in Riaan Benade en Early B en nou beplan hulle boonop ‘n feesmark wat nog voete behoort te lok.

Al hierdie aksie vind plaas by KHS op 20-21 September en dit beloof die besigste naweek in Klerksdorp te wees vanjaar.

Aansoeke is oop vir die mark. 

Hulle kyk na handgemaakte goedere soos juweliersware, pottebakkery, tekstiele en houtwerk, kosgenot, ekovriendelike goedere, ‘n welstandsoase en die gemeenskapsorganisasies, en die motorhandelaars. 

Gaan na https://klerksdorp7s.co.za/food-and-lifestyle-market/ vir meer inligting.