Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Daar is beslis nie ‘n tekort aan talent, wanneer dit by die jongspan (of die jonk van gees) van Upington, kom nie!
‘n Hand vol van Mêrie Scheepers se kunsstudente het verlede week die geleentheid gekry om hulle kreatiewe kunswerke met die publiek te deel.
Na ‘n jaar van harde werk, kon die klompie hulle kunswerke, in verskillende mediums, in die tuin van Fransie Douglas, uitstal.


“Elke student is n kunstenaar in eie reg, met eie voorskeure, eie tegniek, eie insig en daarom is elke werk uniek.  Hulle leer nie net om in verskillende tegnieke en media te werk nie, hulle leer ook om met ander oë na die wêreld om hulle te kyk en eerste die mooi raak te sien. Die heel belangrikste vereiste is egter dat hulle dit geniet. Hier is werke van waterverf, waterpotlode, ink en akriel,” sê Mêrie.
Nog fotos op bl.14