Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

GEMSBOK-VIOOLSDRIFT: Dwelmhandel is kort na nuwejaar  ‘n knou op die Namibiese grens toegedien.
Tydens roetine-ondersoeke by die Vioolsdrift-inganghawe op Woensdag, 03 Januarie 2024 om 20:00, het lede ‘n vragmotor deursoek en vullissakke agter op die vragmotor gevind. 
Die vullissakke het 21 kg saamgeperste dagga met ‘n geraamde straatwaarde van R250 000-00 bevat.
‘n 32-jarige Nami-biese burger is gearresteer vir onwettige handel in dwelms. Die verdagte sal binnekort in die hof verskyn.


Die Namakwa-distrikskommissaris, bri-gadier Schalk Andrews, het die lede toegejuig vir hul waaksame benadering om die beweging van dwelms oor ons grense te ontwrig en het herhaal dat wetstoepas-singsagentskappe by hawens van toegang gereed bly en in staat is om die wet binne ons grense toe te pas en te handhaaf.