GEMSBOK-LOUISVALE: Frank Biggs het ‘n glansgeleentheid gehou om leerders wat akademies en op sportgebied presteer het te vereer.
Ouers en top leerders het byeengekom om sertifikate en trofeë vir uitmuntenheid te oorhandig. Leerders vanaf graad 1 tot graad 8 is vereer vir die verskillende vakgebiede en die top drie leerders vanaf graad 4 tot 8 is ook vereer en die wenner in elk van die genoemde grade het ‘n wisseltrofee ontvang.
“‘n Afgeronde leerders is die wat presteer op akademiese en sportgebied om die kind holities te ontwikkel tot volwassenheid”, aldus mnr. Wally Cloete (prinsipaal).
Frank Biggs se presteerders kry sertifikate
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode