Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Vier lede van Storywood Inclusive Arts het verlede week hul interaktiewe teaterproduksie, “Die droë Tuin,”  by Oasis Vaardigheidsentrum opgevoer. Die vier dames het die groepe met hul beweging, sang en voorlesings betower. Met gefokuste spel wat inmekaar vloei en met behulp van verskillende hulpmiddels, is droogte, reën en groei voorgestel.
Dit was Storywood Inclusive Arts se eerste besoek aan die Noord-Kaap. Hulle het al 82 vertonings in die Kaap gedoen en wil graag Namakwaland besoek. Op die foto word ‘n sprokiestuin aan die kinders voorgestel.