Die Noord-Kaap se top 20 matriekleerlinge is verlede week by die Matriektoekenningseremonie by Taberna Dei in Kimberley vereer. Elkeen van die top 20 presteerders het R100 000 van Kumba Iron Ore en die Departement van Onderwys ontvang, saam met ‘n skootrekenaar van MTN en ‘n studentebeginpakket van Old Mutual.
Boonop het die top 10 presteerders ‘n R1 500 Checkers-koopbewys ontvang.
Die top 20 presteerders is:
1. Kutlo Motlhoioa van Kimberley Tegniese Skool
2. Pierre Abel Elias Nel van Hoërskool Duineveld
3. Kutlo Talia Motsheana van Hoërskool Galaletsang
4. Leandro Lionel De Carvalho van Hoërskool De Aar
5. Cherise Angelique Muller van Hoërskool Diamantveld
6. Cornelle Desire Willemse van Hoërskool William Pescod
7. Andre De Boer van Hoërskool Diamantveld
8. Johan Jacobus Louw van Hoërskool Upington 9. Helene Wiid van Hoërskool Diamantveld
10. Lindell Louw van Hoërskool Adamantia 11. Antone Menne van Hoërskool De Aar
12. Faith Tshegofatso Makatong van Hoërskool Kalahari
13. Lizelle Human van Hoërskool Duineveld
14. Carel Johannes Viljoen van Hoërskool Diamantveld
15. Anja van Schalkwyk van Hoërskool Prieska
16. Bradley Nkamogelang Thole van Hoërskool Thabane
17. Martha Margaretha Mans van Hoërskool Martin Oosthuizen
18. Mari Human van Hoërskool Duineveld 19. Anel Swanepoel van Hoërskool Danielskuil
20. Aidan du Plessis van Hoërskool Diamantveld