Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

In minder as ‘n jaar - vandat hy ernstig begin het met die sport - ryg Rayno Nel, oud Upingtonner,  behoorlik die titels in! 
Hy is onderskeidelik gekroon as Arnold Classic Afrika-kampioen 2023, Suid-Afrika se Sterkste Man 2023 en nou is hy Afrika se sterkste man 2023!
  Hierdie titel het hy in Oktober tydens die “Africa Strongman” in Zambië verower. Hy poog om eendag as die sterkste in die wereld gekroon te word!Wat dit so merkwaardig maak, is dat hy eers - vanaf die begin van die jaar - ernstig begin het met die sport.