Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Nadat Kathu Primêr se 0/14 A-Wolwe  verlede week hul semi-finaal teen Kuruman gewen het, het hulle die afgelope week in die liga finaal teen Wrenchville gespeel. Na ‘n puik wesdtryd aan beide kante klop die Wolwe Wrenchville met 3-0. Hulle stof dan ook 14 ander spanne in die liga uit en word as liga wenners aangekondig.