Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Fitness Profound het vir die eerste keer die jaar ‘n fiksheidsuitdaging by die       Upington Landbou Expo aangebied.
Die kompetisie was gekenmerk deur kragtoetse, veerkrag asook uithouvermoë.
Die skouspel het talle toeskouers gelok om ook te wys wat in hulle steek. Fitness Profound sal graag weer volgende jaar so iets wil aanbied met baie meer deelnemers.Baie dankie aan almal wat aan die uitdaging deelgeneem het. “So kry jouself fiks en sterk vir 
volgende jaar.Dan gaan ons groot,” sê China Gilbert van Profound Fitness