Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die naweek het die Laerskool Seodin se 0/12 en 0/13’s aan die sewes toernooi in Kathu deelgeneem en baie goed gevaar. 
Die 0/12’s het vier wedstryde in totaal gespeel en 0/13’s het ses in totaal gespeel - waarvan een ‘n semi-finaal was en daarna uitgespeel het vir derde plek wat hulle gewen het. 
0/12 Uitslae:

Seodin vs Curro:Wen 56-0
Seodin vs Danielskuil:Wen 54-0
Seodin vs Staats:Verloor 5-36
Seodin vs Op Die Voorpos:Verloor 5-41

0/13 Uitslae:

Seodin vs Postmasburg:Wen 40-10
Seodin vs Danielskuil:Wen 78-0
Seodin vs Amarantus en Curro Kombineerd: Wen 100-0
Seodin vs Kathu:Wen 41-0
Seodin vs Kathu:Verloor-24-17
Seodin vs Op Die Voorpos:Wen35-19

Na die sewe’s toernooi van die afgelope naweek wat plaasgevind het in Kathu is vier van die Laerskool Seodin se 0/12 seuns ingesluit in die 0/12 Van Druten sewes-span wat weer gaan proewe speel.
 Hulle is Franco van den Franco van den Berg, Carlo Du Plessis, MJ van Rooyen en Koketso Gware

Die Laerskool Seodin het twee gholfspelers gehad wat op Saterdag 13 Julie deelgeneem het aan die Kimberley Open. Hulle het uitstekend gevaar. Xander Steyn het 2de posisie behaal in die 0/11 afdeling en Elze Steyn het die vroue afdeling gewen.