Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die groot hengel is volstoom aan die gang en kompetisie nommer 6, by die Boegoeberg Dam Resort, was weer een vir die boeke!
“Met almal wat graag in die top 10 wil eindig en deur gaan na die finaal - het ons geweet hierdie gaan ‘n massiewe kompetisie wees” sê organiseerder, Zubair Parker.
Hy sê die hengelaars het tot op die laaste sekonde gespook en daar is sakke vol vis uitgetrek - met ‘n paar persoonlike bestes wat ook gebreek is.


Die dag eindig as volg: 
Onberbekke van 1,980kg 
Francisca met ‘n groot gras-karp  
 3de plek Lukas Steyn 29 vis 19,740kg
 2de plek Jaco Viviers 31 vis 18,850kg
 1ste plek Zubair Parker 39 vis 29,410kg 
Ons final is om die draai en ons sien uit om ons jaar af te sluit - Sien julle in 2024! Raak deel en kom hengel saam.
Kontak Zubair 076 331 5757 of  Shawn 076 600 4537 vir verdere navrae.