Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Twee brawe swemmers van die Hoërskool Upington, oftewel die Uppie Guppies, het die afgelope naweek aan die Winter Swem Kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem.  
Nie net het hulle die yskoue water trotseer nie, maar ook die volgende prestasies behaal.
 Marine Pretorius kom eerste in die 100m rugslag, tweede in die 100m vryslag, derde in die 100m en 200m rugslag asook die 200 IM.
Nieke Engelbrecht kom eerste in die 50m vlinder, tweede in die 50m vryslag en tweede in die 200m rugslag en 100m vlinderslag.