Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

RHS-boogskiet behaal ‘n vierde plek in die BE HS-spanne en ‘n derde plek Algeheel BE en 3D. Op die foto verskyn Bernise Homan, Edna la Grangé (afrigter), Melandie Swart, tweedery: Evan Strydom, Nathan Marx, Illeane Botha, Henry la Grangé (afrigter), derdery: Jeaden Rose, De Wet Fourie, Rhichelle Deysel, Monique Nel (afrigter), Deané de Beer, vierdery: Jan-Hendrik Rudolph, Daneike Esterhuysen, Megan van der Westhuizen en agter, Shaun Homan.

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Op Saterdag, 14 September het Laerskool Rustenburg se boogskietspan deelgeneem aan die Kraalhoek 3D Interskole-boogskietkompetisie by die Kraalhoek Boogskietbaan. 
In hierdie unieke 3D-kompetisie het die deelnemers op teikens in die vorm van realistiese 3D-diere geskiet.

Read more …Larries-boogskiet

Ducko secured the company trophy for the fifth year in a row at the Konka Farm Run this past weekend, proudly wearing this year’s Konka-themed shirts!



Konka Farm Run 10km Female winners: Third place - Lesley Austen, first place - Rone Steenkamp and second place - Debbie Hoek, pictured with Juandre van der Merwe (Municipal Accounts Disputes and SA MAD Utility Management) and Cindy van Rooyen (Funky Pants). 

RUSTENBURG HERALD - SWARTRUGGENS - ‘n Mini-hokkie Rondomtalie het op Saterdag, 24 Augustus in Rustenburg plaasgevind. 
‘n Totaal van nege skole het deelgeneem.
Dit was ‘n dag vol pret en die kleinste kindertjies van Ruggies (Swartruggens Gekombineerder Skool) het so speel-speel meer oor hokkie geleer. 

Read more …Ruggie Mini-hokkie

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Rustenburg Posduifklub - Die uitslae van Rustenburg Posduifklub (RPK) se wedvlug vanaf Carnarvon oor ‘n afstand van 771km op 17 Augustus was as volg:
Ope 1-span: Jan Venter - 1 (snelheid van 1051 meter per minuut), 2, 4, 5, 6, 7, 9, 10, 11, 25, 26; Martin Joubert - 3, 8, 12, 19, 20, 21, 22, 24; Hermann Behrens - 13, 14, 17; Arie du Plessis - 15, 16, 23.

Read more …Duiwe-uitslae

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Rustenburg Rolbalklub se spanne het die afgelope maand weer deeglik van hulle laat kennis neem tydens die streekskompetisies. 
Die plaaslike klub val onder die Gauteng-Wes-area wat bekend staan as “Sables” en daar is letterlik honderde spelers wat talle van die bestes in die land insluit. 
Die klub se jongste trots is die vierbal-vrouespan wat vandeesmaand deurgedring het tot die finale eindrondes van dié distrikskompetisie.

Read more …Evas laat die balle rol

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Sowat 120 rolbalspelers het die afgelope Vrouedag (9 Augustus) aangetree vir die Vryburgers se jaarlikse rolbaldag wat vanjaar ten bate van kosprojekte by skole en kinder-instansies aangebied is.
 Die dag se sukses was te danke aan ‘n groot aantal individue en plaaslike ondernemings wat die heerlike dag van rolbal en samesyn saam met hul families en vriende geniet het.

Read more …“Kromstaan” werp vrugte af by Vryburgers se rolbaldag