Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - ‘n Voormalige wyksraadslid van die Dr Kenneth Kaunda Distriksmunisipaliteit, Letlhogonolo Molefi (39) het in die Klerksdorp Landdroshof verskyn op aanklag van intimidasie, afpersing en obstruksie by ‘n bouterrein. 

Molefe is op 23 Julie in hegtenis geneem tydens ‘n geheime operasie deur die provinsiale georganiseerde misdaad en misdaadintelligensie wat saam met Klerksdorp se taktiese reaksiespan (TRT) werk. 

Read more …Voormalige raadslid in hof oor afpersing

Klerksdorp Record, Klerksdorp - The Matlosana Municipality continued its ‘’clean-up campaign’’ this week in Stilfontein with a surprise visit to the Civic Center shopping complex.

The team comprising of government officials and police officers discovered that a majority of businesses in the centre are operating without business certificates from relevant authorities. 

Health Inspectors discovered that the products packaged in various stores were not barcoded and that the majority of these businesses are selling expired products to the public. These non-compliant products were immediately confiscated and destroyed. 

Read more …City finds Stilfontein Civic a mess

‘n Brand wat Maandagmiddag 22 Julie in Klerksdorp uitgebreek het, het gevaarlik naby aan huise en besighede in Chris Hanistraat gekom. Motorafdakke by die New Bridge kampus (voorheen Centurion) het in die slag gebly en skoolkinders van die Methodist School was in trane oor die digte rook en vlamme aan hul grens. Matlosana Brandweer het gespook om die brand op die kleinhoewes te blus weens ‘n lastige wind en het hulp ingeroep van buurtwagte wat hul bygestaan het met hul brandbestryders. Geen noemenswaardige skade is aangerig deur die vlamme nie.

 

More Articles …