Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Klerksdorp Record, Krugersdorp - Hoërskool Monument is currently hosting the U18 Stadio Craven Week, which runs until Saturday June 29.

The opening ceremony included a speech from the president of the Golden Lions, Nevel Jardine, where he stated that Craven Week is one of the most important weeks for rugby in the world, due to the long-term impact this week has on the rugby community.

Read more …Craven Week kicks off

KHS se Khuting Rugby-akademie onder leiding van Piet van Wielligh het agt spelers opgelewer vir die Noordwes o/15 Luiperdsspan wat Donderdag 27 Junie afskop teen die Sharks by die Rhinoweek in Vanderbijlpark. Die spelers is Rico le Roux, Gerrit Koen, MP Willemse, Jayden Hills, Simphiwe Nero, Kostakis Thanatopoulos, Jayden van Aswegan en Johan von Moltke. Tobie du Preez, o/15 Luiperds-spanafrigter is saam met die seuns op die foto.

 

 

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Tydens pas afgelope NW Meesters rolbaltoernooi het spelers van Klerksdorp Rolbalklub menige medaljes verower in die onderskeie afdelings.

Altesaam 48 spelers, wat in vorige toernooie presteer het, was genooi om aan die prestige rolbaltoernooi deel te neem in Potchefstroom.

 

 

Read more …Rolbalspelers presteer

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die plaaslike opblaasbootklub moes die afgelope naweek tevrede wees met tweede plek by die Gariepdam waar die land se beste klubs aan die eerste nasionale byeenkoms deelgeneem het. 

Dit was die ene opwinding by die Gariepdam waar die opblaasboot renjaers in aksie was. Die tweede en finale been in die kompetisie sal in September by Mosselbaai plaasvind. Die afgelope naweek het die Wes-kaapse klub, Valsbaai, koning gekraai met die F1-klub van Noordwes in die tweede plek en klub Agulhas in die derde plek.

Read more …Water spat tussen bote op Gariepdam

More Articles …