Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die Matlosana Munisipaliteit se burgermeersterkomiteelid vir elektrisiteit, rdl Matome Mangesi, moedig inwoners aan om hul voorafbetaalde meterstelsels op te gradeer. Hy het vroeër die maand ‘n deur-tot-deur-veldtog in Jouberton gevoer, met die doel om bewusmaking te verhoog en hulp te verleen aan inwoners wat nog die nodige opgraderings moet voltooi.

Read more …Tyd loop uit vir kragmeters

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - The South African Social Security Agency (Sassa) has confirmed the payment dates for its various social grants over the festive period. Sassa distributes over 18 million permanent grant payments, including the Older Persons pension grant, Disability grant, War Vete-rans grant, Care Dependency grant, Foster Child grant, Child Support grant, Child Support grant Top-Up and Grant-in-aid.

Read more …Sassa payment dates for the holidays

Kosh Kids se jaarlikse Kersparty vir behoeftige kinders het die afgelope naweek plaasgevind. Volgens Elmarie Fuhri, organiseerder, het die funksie op Sondag 10 November by Star Raceway plaasgevind met 280 kinders. “Almal is huis toe met kospakkies en daar is geëet, gedrink en gespeel. Kersvader het met ‘n nuwe BMW gery en die springkastele het die kinders besig gehou. Kinders kon ook op die motorfietse van Predators rondrits.’’ Sy het almal bedank wat die Kersparty ‘n sukses help maak het. Foto’s: Facebook.

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - In die boeregemeenskap van Opraap word Geloftedag reeds vir 100 jaar agtereenvolgens gehou. Die eerste viering is gehou op Rietfontein, Opraap op die grens tussen Ventersdorp en Klerksdorp. Veldkornet Jacob Wilkens wat eertyds in die Volksraad gedien het as LV vir Ventersdorp, het die eerste diens in die skuur op die plaas laat hou.

Read more …Opraap vier weer Geloftefees

More Articles …