Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die kunstenaars wat verlede jaar by die Opskopfees Piet Retief opgetree het, kom kuier op 4 Oktober by Mayfair Village op die R30 tussen Klerksdorp en Orkney. Volgens die organiseerder, Audrey Bierman, sal daar van dieselfde kunstenaars wees wat op Piet Retief opgetree het, maar “ons wil dit darem ook interessant en opwindend hou” en is daar ook nuwe stemme.

Read more …Tyd vir groot opskop in Klerksdorp

The Springbokke is in a comfortable lead in the Rugby Championship after this past weekend’s victory over the All Blacks. SA remains undefeated after a win of 31 against New Zealand’s 27. It was a tough game with the Springbokke mainly playing catch-up rugby for most of the game. The last 15 minutes of the game was a nail biting affair with the Bokke overhauling a ten point deficit to win the game. Johan Orton/Caxton Local Media caught some of the action with his camera on and off the field. The second NZ game will be played in Cape Town on Saturday September 7.

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - The Law Society of South Africa announced the annual National Wills Week will take place from September 16 to 20.
This initiative provides an ideal opportunity for members of the public to have a basic will drafted by an attorney free of charge. By creating a will, you ensure that your assets are distributed according to your wishes after your passing. This privilege is known as ‘freedom of testation’.

Read more …It’s Wills Week this month

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die kunstenaars wat verlede jaar by die Opskopfees Piet Retief opgetree het, kom kuier op 4 Oktober by Mayfair Village op die R30 tussen Klerksdorp en Orkney. Volgens die organiseerder, Audrey 
Bierman, sal daar van dieselfde kunstenaars wees wat op Piet Retief opgetree het, maar “ons wil dit darem ook interessant en opwindend hou” en is daar ook nuwe stemme. Wie is by die fees in Klerksdorp? Steve Hofmeyr en Ralph Michielsen sal optree en Steve bring sy Mambatoer. BBP-tafels kos R3 000 elk (10 persone) wat hul eie verversings mag inbring en ook ‘n geskenk insluit. Besprekings by Audrey, 076 862 3291. Gewone kaartjies is beskikbaar by Bosveld Slaghuis teen R200 elk (kinders 2-12 en Sassa-pensioenarisse slegs R100). Die deure sal om 18:00 open en ‘n kontantkroeg en verversings sal te koop wees.

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Ricus Nel tree op 14 September in die Portugese Saal op en die gaste sal kan dans dat die biesies bewe. Ricus se talent en passie vir musiek het oor die afgelope paar jaar van hom ‘n huishoudelike naam in Suid-Afrikaanse musiek gemaak. Vingers wat ewe flink met ‘n pen as met ’n hele rits musikale instrumente kan toor en sy growwe country-rock stem het Ricus Nel in 22 jaar in die bedryf diep in Suid-Afrikaners se harte geklim. Met meer as 150 miljoen strome op alle digitale platvorms en volksbesit treffers soos Boerepompie, Ploeg Jy, Bokkies jag en natuurlik Hardekole wat op meer as 20 miljoen kyke staan op Youtube, die mees gekykste Afrikaanse musiekvideo van alle tye, staan Ricus vir geen uitdaging terug as dit kom by musiek nie.

Read more …Sokkie saam met Ricus Nel

More Articles …