As ’n jong seun wat kaalvoet en vry grootgeword het op sy ouers se sitrusplaas in die Oos-Kaap, sou Ian Roberts nooit kon dink dat hy eendag ’n ikoon van die silwerskerm sou word nie. Vandag nog herken mense hom as die taai Bittereinder Sloet Steenkamp van Arende of as Boet van die gewilde Castrol-advertensies.
Minister holds prayers for inmates
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - The Minister of Correctional Services, Dr Pieter Groenewald, visited the the local correctio-nal centre recently. The Minister, alongside National Commissioner Thobakgale Makgothi and Regional Commissioner Tlabo Thokolo from Limpopo, Mpumalanga and North West, led a meaningful Prayer day on September 20.
Faan Meintjes dié week gratis
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die 19de jaarlikse SA Nasionale Parkeweek het dalk geëindig, maar jy kan steeds die Faan Meintjes Natuurreservaat gratis besoek. Die munisipaliteit nooi inwoners om die natuurreservaat gratis te besoek tot Vrydag 4 Oktober. Dit is nodig om jou SA ID saam te neem vir gratis toegang.
Aardklop ’24 se klop is nou stil
Klerksdorp Midweek, Potchefstroom - Aardklop 2024 is verby in ‘n oogwink. Die feesdatums vir 2025 is 7-12 Oktober. In hulle derduisende het die mense vanoor die land gekom vir vanjaar se Aardklop, wat van 24 tot 29 September in dié universiteitstad aangebied is. Daar is feesgevier dat die biesies bewe, met aanbiedings wat letterlik iets vir elke smaak en gier ingesluit het.
Photography exhibition in Potchefstroom
Klerksdorp Midweek, Potchefstroom - A photography exhibition with some of the best photographs taken under the banner of the Photographic Society of South African (PSSA) opens in Potch next week. The PSSA print exhibition will be displayed at the Snowflake venue (gallery) October 9 until October 22. The exhibition will open on Wednesday October 9 at 18:00.