Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Daar is ’n Engelse uitdrukking wat sê jy soek nie moeilikheid met ouens wat ink by die vat koop nie. Dit was dalk waar toe gedrukte koerante oor nuusverspreiding koning gekraai het. Noudat bandwydte egter hierdie vate vol ink vervang het, wonder mens of daar nog ’n toekoms is vir joernaliste in die tradisionele sin van die woord? Hierdie kwessie is verder beklemtoon toe Media24 onlangs aangekondig het dat hulle Rapport se gedrukte weergawe gaan staak, en Beeld en City Press gaan toemaak, terwyl die digitale weergawes van Volksblad en Die Burger Oos-Kaap ook nie meer sal bestaan nie. 
Die Daily Sun, City Press en Rapport sal voortaan net digitale publikasies wees.

Read more …Die NW Universiteit hou joernalistiek lewendig

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - The DA councillor of Ward 39, Wolfgang Wallhorn, has been promoted to the provincial government in Mahikeng.
This means Ward 39 needs a new councillor. The by-election to elect a new councillor will take place on September 11. This coming weekend, July 28 and 29, is the registration weekend to make sure you will be able to vote on September 11.

Read more …Take note of registration weekend for ward 39

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Knorr has ordered all stores to remove its brown onion gravy from the shelves. According to Anastacia Subrumuny, spokesperson, the company discovered that a small batch mistakenly contain the ingredients of the Knorr “Professional Brown Sauce Base”. The affected stock contains cow’s milk and soy as allergens, which are not included on the packaging of the brown onion gravy. “We did not receive any complaints or news about consumers getting ill. We discovered it in our factory and decided to act pro-actively,” she said.
Knorr requests that consumers who have purchased any packets of the Knorr “Brown Onion Gravy” marked BB 11 DEC 2025 KM 4163 E14A or BB 12 DEC 2025 KM 4164 E14A do not consume the products and return the product to the nearest retailer for a refund or notify Unilever SA via their Consumer Careline on 0860 331 441 or Consumer Engagement Centre WhatsApp line on +27 67 429 7040.

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Hoewel voertuigkapings steeds deel van Suid-Afrika se misdaadstatistiek is, is die diefstal van motoronderdele deesdae ‘n misdaad wat aan die toeneem is. Die diefstal van wiele is veral ‘n probleem in Klerksdorp se voorstede. Volgens Cartrack, ‘n bekende motoropsporingsmaatskappy, is dit die groot vraag na bekostigbare, geredelik beskikbare onderdele op die swartmark wat die tipe misdaad dryf. Onderdele is makliker om te versteek en moeilik om op te spoor as heel motors.

Read more …Die ses mees gesteelde motorbybehore

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die jaarlikse Vrouedag Damestee van NG Welsyn vind op 24 Augustus plaas en die kunstenaar wat daar optree is ‘n juweel in die musiekbedryf. Herman Kleynhans staan bekend as ‘n kunstenaar wat die diepte van Suid-Afrikaanse musiek raak met sy sielvolle lirieke en melodieë. Sy huldeblyklied “Dankie” is ‘n roerende ode aan moeders oor die hele wêreld, geskep tydens ‘n tydperk van isolasie en onsekerheid.

Read more …NG Welsyn bied weer jaarlikse damestee aan

More Articles …