Klerksdorp Midweek, Johannesburg - Following the exciting announcement of Gert-Johan Coetzee’s limited edition capsule collection with Disney in December 2024, the acclaimed designer is currently captivating fans with a stunning photoshoot showcasing this magical collection. Stepping into a realm of enchantment, the electrifying photoshoot unfolded in the windows of an art gallery nestled in Hyde Park Corner.
Terug hok toe
Onderwysers en leerlinge keer die week terug skool toe met die skole wat heropen op Woensdag 15 Januarie. Vroeër die week het veral die jonger grade egter kans gekry om hul onderwysers te ontmoet, hul klaskamers te verken en skryfbehoeftes uit te pak. Sterkte vir die nuwe skooljaar.
NWU has reached full capacity
Klerksdorp Midweek, Potchefstroom - The North-West University (NWU) does not allow for any walk-in applications for first-year students in 2025. This means that persons who did not submit an application for studies during the application period, who did not receive an offer to study at the NWU or who applied for admission after the closure of the application period will not be able to make an application anymore.
Vlooimark wil beskuitkoning kroon
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die eerste Pick n Pay stalletjiemark vir die jaar vind op 25 Januarie plaas en die organiseerders beplan om die nuwe jaar op ‘n hoë noot te begin. Een van die hoogtepunte van die mark is die gewilde jaarlikse kolwyntjie versier kompetisie vir kinders wat om 10:00 begin.
Liggiefees is besonders
Die Liggiefees by die Abraham Kriel Kinderfees in Potchefstroom is nou al tradisie. Die fees word elke jaar net groter en beter. Toegang is vanaf R40 en hekke maak vanaf 18:00 oop. Vrydagaand 13 Desember tree Droom Sindroom op en Barto tree op 14 Desember op. Daar is ook heerlike kos- en snuffelstalletjies. Foto: Aldus Smith Photography.