Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Sassa responsible for distributing grants and allowances to disadvantaged people who require financial assistance in South Africa. 
At the time of reading this, the payments for February have already been paid. 
If you are a Sassa beneficiary or know of someone who is, you may be wondering when the relevant grant payments will be made.
Payment dates for March:  Older Persons Grants (March 5), Disability Grants (March 6) and Children’s Grants (March 7).
The payments for April will be after Easter - Older Persons Grants (April 3), Disability Grants (April 4) and Children’s Grants (April 5).

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Mev Klerksdorp het verlede week ‘n liefdadigheidsprojek afgeskop waarin sy ‘n beroep op die gemeenskap doen om haar te ondersteun in die insameling van toiletware vir die bejaardes van die SAVF/Evanna ouetehuis op Hartbeesfontein.
Lizelle Mahoney wil graag omgeepakkies opmaak om aan bejaarde inwoners van die tehuis uit te deel. ‘n Groot behoefte bestaan vir badseep, waslappe, handdoeke, tandepasta, deodorant en volwasse doeke. Met die winter wat naderkom is komberse en kouse ook ‘n behoefte.
“Baie van die inwoners in Evanna het net hul staatspensioene en oorleef skaars, daar is nie geld vir basiese behoeftes nie. Ek wil hulle graag bystaan en vra almal om saam by te dra sodat ons die las op die tehuis ligter kan maak,’’ sê sy.
Enigiemand wat ‘n bydrae wil lewer, kan vir Lizelle ‘n whatsapp stuur na 074 851 3356. Sy sal skenkings ook oplaai.

Skrywer en motiveerder Stefaans Coetzee van Klerksdorp is een van Netwerk 24 se smaakmakers wat vir ‘n landswye kompetisie genomineer is. Die smaakmaker-toekennings is vir gebruikers van sosiale media wat verskillende platforms gebruik om produkte of dienste te bemark. Stefaans se bemarking van NB Uitgewers se boeke het aan hom ‘n nominasie besorg. Hy is die enigste Klerksdorper wat vir ‘n smaakmaker toekenning genomineer is, daarom wil ons almal aanmoedig om vir hom te stem. Gaan stem op Netwerk 24 vir Stefaans. Hy is saam met sy jongste seun, 
David gekiek.

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - The Department of Employment and Labour Minister Thulas Mxesi has gazetted a large increase to South Africa’s minimum wage. Effective March 1, the minimum wage will increase from R25.42 per hour to R27.58. 
This marks an 8.5% increase. The minimum wage for domestic workers and farm workers will also be raised to R27.58.

Read more …New minimum wage

More Articles …