Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Measles, a highly contagious airborne virus, is on the rise global-ly, presenting a significant threat to public health in South Africa. According to research conducted by both the Centers for Disease Control and Prevention (CDC) and the World Health Organization (WHO), it is envisaged that by the end of 2024, over half of all countries - about 105 will face a high or very high risk of measles outbreaks.
Min reën, erge hitte verswelg graan
Klerksdorp Midweek, Bothaville - Suid-Afrika staar ‘n ernstige droogtekrisis in die gesig wat deur uiterste hittegolwe vererger word, en die land se graanprodusente onder geweldige druk laat wankel. Die versengende temperature en langdurige droë periodes het landbougrond verwoes en beide ontwikkelende en kommersiële produsente ernstig geraak.
Volgens Tobias Doyer, Graan SA HUB, neem finansiële druk toe as gevolg van verlaagde opbrengste en stygende produksiekoste. Die Suid-Afrikaanse graanbedryf doen ‘n dringende beroep op die regering vir ondersteuning en bystand om die las op produsente te verlig.
Suspect tries to bribe cop
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Members of the Hawks’ Serious Commercial Crime Investigation arrested a 38-year-old suspect in Klerksdorp for alleged corruption. According to Lt-Col Tinyiko Mathebula, spokesperson, members were acting on information received on Thursday March 14, about a warehouse in Klerksdorp, where illicit cigarettes were allegedly hidden.
Teachers from abroad impressed with students
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Douglas Lidén, a music teacher student from the Royal Academy of Music (KMH) in Stockholm, is currently involved with a practical teaching experience at Curro Klerksdorp. Sent by KMH to the NWU, Liden aims to teach music lessons to the learners in the primary school, observe drama lessons and assist Curro Create Sing-It entrants.
VLU Prisma blink uit by konferensie
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die VLU takke van Klerksdorp en Ventersdorp het verlede week in Klerksdorp saamgetrek vir hul jaarlikse konferensie. VLU Prisma het op Woensdag 6 Maart die jaarlikse Sonneblomstreek konferensie aangebied in samewerking met Die Wilger VLU van Ventersdorp.
Dit was ‘n spoggerige geleentheid waar dames van regoor die streek bymekaar gekom het.